kategorieë: In die nuusJou lewe

Veilig op die paaie

Met nog twee openbare vakansiedae wat voorlê (Vryheidsdag op 27 April en Werkersdag op 1 Mei) sal baie mense weer op reis wees na vakansiebestemmings.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die Suid-Afrikaanse Versekeringsvereniging (SAIA) wil graag voorkom dat die ongeluksyfer van die Paasnaweek herhaal.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Goeie raad tydens ongelukke

* As iemand beseer is, mag jy nie die voertuie wat by die ongeluk betrokke was, verskuif nie.

* Let op wat onmiddellik voor en na die ongeluk gebeur het. Was die ander bestuurder besope? Het hy sy selfoon gebruik? Het hy nalatig of te vinnig gery?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

* Gebruik jou selfoon om foto’s van die ongelukstoneel uit verskillende hoeke te neem. Sluit ’n foto van die ander kar se registrasienommer in, ingeval hulle probeer om van die ongelukstoneel weg te ry.

* Kry die kontakbesonderhede van die ander party wat by die ongeluk betrokke was. Jy het sy volle naam, kontaknommers (probeer om ’n landlyn en selnommer te kry), adres, ID-nommer en  voertuigregistrasienommer nodig. Gaan na of die motor gelisensieer is en vra die eienaar of die motor verseker is en by watter versekeringsmaatskappy.

* Kry die kontakbesonderhede van die paramedici, verkeersbeamptes en sleepwa-bestuurders op die toneel sodat jy later ongelukbesonderhede kan nagaan indien nodig.

* Meld ’n ongeluk binne 24 uur by die polisie aan.

Lees ook: Só bly jy wakker op die pad

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje
Tags: veiligheid

Onlangse plasings

Haal die ‘worrie’ uit ‘Janu-worrie’

Ná die reën wat die land oor die laaste twee maande beleef het, is daar…

6 hours Gelede

Blitsvinnige spek en groente quiches

Spek-en-groente-quiches in ’n japtrap!

6 hours Gelede

Altvest maak China se VC-mark oop vir Suid-Afrikaanse beleggers

Met meer as $1 miljard wat deur ervare beleggers, soos RisCura aan waagfondse in China…

10 hours Gelede

Suurlemoenlimonade

Maak nou die heerlikste koel drankie!

1 day Gelede

‘Skemergrond’: Maak jou gordel vas vir hierdie dramatiese wendings in Februarie

Die inwoners van Gemoedsdrif moet weereens moeilike keuses maak, geheime hanteer en hoop vind te…

2 days Gelede

Italiaanse tamatiepasta

Genoeg vir 4.    Bestanddele   ½ ciabattabrood 5 ml (1 t) gekapte knoffel ’n…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.