rooi rose se redakteur, Martie Pansegrouw en skoonheidsredakteur Suzanne Kotzé het by ’n glansgeleentheid in die Four Seasons Westcliff-hotel saam met Lancôme die maatskappy se agt dekades van skoonheid gevier.
Lancôme se internasionale grimeerkunstenaar, German Moyano, wys vir ons ’n paar geheime met ’n grimeerles oor die skep van ’n dag- en ’n aandvoorkoms. Kyk na die video onder.