kategorieë: Dieet

Jy kan VAS om gewig te verloor

As jy nog nie vas met tussenposes probeer het nie, kan jy gerus dr. Arien van der Merwe se insiggewende, praktiese boek Hanteer Diabetes en Verwante Gesondheidskwessies lees. Volgens haar werk ons metabolismes die beste op die 16/8 vas omdat ons voorsate so geleef het. Hoekom werk dit? Die meeste van ons kos is koolhidrate en stysels. Ons liggame stoor die koolhidrate wat nie vir energie gebruik is nie as vet.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

’n Kort vas elke dag gee jou liggaam kans om die vorige dag se oortollige koolhidrate te verbrand voor jy weer begin stysels eet.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vas 16 uur

Aandete 7:00
Laat ontbyt 11:00

Geniet tussenin:
• Min melk
• Versoeter, nie suiker nie
• Met ’n klontjie botter as jy hongerig bly

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Eet 8uur

• Eet al jou kos in jou aktiewe dag-ure
• Weeg en tel niks nie
• Kies net slim kos elke dag: 7 x groente en vrugte, 3 x vleis, eiers, hoender en vis, gesonde olies soos olyfolie, growwe stysels, maar min.

* Lees ook meer oor die vas-dieet hier.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

2 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.