Ingredients
- ’n hand vol balsemkruidblare
- ’n hand vol kruisementblare
- ’n hand vol koljanderblare
- ’n klein bossie sprietuie, diagonaal gesny
- 1 middelslag- groen papaja, geskil en in baie dun repies gesny
- 2 groen veselperskes, geskil en in baie dun repies gesny
- 2 wortels, geskil en in baie dun repies gesny
- 1 rooi ui, in papierdun ringe gesny
- 1 klein kool, papierdun gesny
- 1 groen appel, in baie dun repies gesny
- 60 ml (¼ k) Thai-pesto
- 60 ml (¼ k) olyfolie
- ’n hand vol boontjiespruite
Instructions
Meng al die bestanddele en sit voor met ons heerlike Thai-pesto, verdun met 60 ml (¼ k) olyfolie sodat dit meer soos ’n slaaisous is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }