Varkvleis: Kook een keer, eet drie keer deur Vickie de Beer. Foto’s: Neville Lockhart
Stadig geroosterde varkblad
Die varkblad is regtig waarde vir geld en baie min moeite omdat dit stadig oornag in die oond rooster. Die restultaat is sagte, sappige vleis met duisend gebruike.
Lees ook: Groente-kragsop om jou immuunstelsel te versterk
Romerige varkvleis in appelbiersous
Lees ook: 9 blink planne met blikkieskos
Amandel-en-appelkoos-pilau
Lees ook: Kook een keer, eet sewe keer – hoender