1 Volg stap 1 en 4 van die Klassieke ragù à la bolognese maar laat die lewertjies weg en voeg die vinkel by. 1 Braai 1 ui en 5 ml gekapte knoffel in 'n klein kastrol, gooi 1 blik heel, geskilde tamaties by en druk met 'n vurk fyn.Varkblad-ragù
Ingredients
Instructions
2 Verhit die oond tot 140 °C. Gooi die gebraaide groente, blikkies tamatie, rooiwyn en bouquet garni by die vleis in die oondpan, bedek met foelie en prut stadig vir 2-3 uur oor lae hitte tot die vleis sag is.Dien so op: Koolfrikkadelle
2 Gooi 125 ml hoenderaftreksel, 'n hand vol babatamaties en 'n paar basiliekruidblare by en kook vir 5-6 min.
3 Gooi die warm sous in 'n oondvaste bak.
4 Blansjeer 12 babakoolblare en sit die helfte van die koolblare op die sous.
5 Skep 45 ml (3 e) van die varkblad-ragù in elke blaar en maak elke koolbakkie met die res van die blare toe.
6 Bak vir 10-15 min. by 200 °C.