Vanielje-en-bessie-pannekoeke

Vanielje-en-bessie-pannekoeke

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

4 porsies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele:

2 eiers

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

1 t vanieljegeursel

1½ k karringmelk

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

¼ k strooisuiker

2 k bruismeel

½ t koeksoda

40 g botter

250 g aarbeie, gehalveer

200 g frambose

Versiersuiker vir strooi

Metode:

  1. Meng eiers, vanieljegeursel, karringmelk en suiker saam in bak. Sif meel en koeksoda by en klits tot goed gemeng.
  2. Smelt 1 t van botter in braaipan. Gooi ⅓ k van beslag in pan en bak pannekoek vir 2 minute of totdat borrels op oppervlak verskyn. Draai om en bak die ander kant tot bruin. Haal uit pan en herhaal tot jy genoeg het.
  3. Bedien saam met bessies en strooi bietjie versiersuiker oor.

Wenk: Die karringmelk in hierdie resep reageer op die koeksoda en dit help om die pannekoeke te laat rys.

Hooffoto: Aremediasyndication.com.au/magazinefeatures.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

6 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

7 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

7 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

7 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

7 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.