• Ou koffietafel
• 50 mm-dikte spons
• Stewige materiaal
• Verf
• Skuurpapier
• Kram-masjien
1. Skuur die vernis van die tafel met ligte skuurpapier af.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2. Hier is Annie Sloan Chalk-verf gebruik, so ’n onderlaag word nie benodig nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }3. Sny die spons presies volgens die tafel se grootte. Sny daarna die lap met ’n toegewing van 50 mm op al vier kante. Vou ’n soom van 25 mm en kram die materiaal aan die onderkant van die tafel vas.
Krediet: Nutsman Ray Fletcher ray@fletcherdesigns.co.za
Besoek die webblad: www.designteamfabrics.co.za
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.