Benodighede
• Ou koffietafel
• 50 mm-dikte spons
• Stewige materiaal
• Verf
• Skuurpapier
• Kram-masjien
Aanwysings
1. Skuur die vernis van die tafel met ligte skuurpapier af.
2. Hier is Annie Sloan Chalk-verf gebruik, so ’n onderlaag word nie benodig nie.
3. Sny die spons presies volgens die tafel se grootte. Sny daarna die lap met ’n toegewing van 50 mm op al vier kante. Vou ’n soom van 25 mm en kram die materiaal aan die onderkant van die tafel vas.
Krediet: Nutsman Ray Fletcher [email protected]
Besoek die webblad: www.designteamfabrics.co.za