Benodighede:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ou hardebandboeke
2x kort steierplanke
lang skroewe
gom
‘n glasblad
rubbertjies
Aanwysings:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Boor ‘n gat deur die lengte van die boeke.
• Gebruik lang skroewe om deur die geboorde gate geryg te word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Heg die punte van die skroewe weerskante aan die twee steierplanke met ‘n geskikte moer.
• Die boeke behoort genoeg te wees om die steierplanke stabiel te laat.
• Neem nou vier rubbertjies en plak dit op die vier hoeke van die tafeltjie.
• Plaas hierop ‘n glasblad wat dik genoeg is sodat dit nie kraak nie. 200 mm behoort voldoende te wees.
Krediet: Nutsman Ray Fletcher – ray@fletcherdesigns.co.za
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.