Benodighede:
Ou hardebandboeke
2x kort steierplanke
lang skroewe
gom
‘n glasblad
rubbertjies
Aanwysings:
• Boor ‘n gat deur die lengte van die boeke.
• Gebruik lang skroewe om deur die geboorde gate geryg te word.
• Heg die punte van die skroewe weerskante aan die twee steierplanke met ‘n geskikte moer.
• Die boeke behoort genoeg te wees om die steierplanke stabiel te laat.
• Neem nou vier rubbertjies en plak dit op die vier hoeke van die tafeltjie.
• Plaas hierop ‘n glasblad wat dik genoeg is sodat dit nie kraak nie. 200 mm behoort voldoende te wees.
Krediet: Nutsman Ray Fletcher – [email protected]