Benodighede
• 4 houthangers
• Gom vir hout
• Houtskroewe
• Afval-hout
• Swart verf
Aanwysings
1. Meet op ’n stuk papier hoe groot jy die kapstok wil hê en sny die hanger daarvolgens.
2. Sny die hout-kop volgens die diagram.
3. Verf die hout met ’n waterbasis-verf.
4. Monteer hakies om die kapstok aan op te hang, volgens diagram.
5. Plak die hangers op die hout vas en versterk dit met houtskroewe.
Krediet: Nutsman Ray Fletcher [email protected]