Ultravioletstrale (UV) kan nie vermy word nie. Die hoofbron is die son.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }UV is verantwoordelik vir die verbruining van die vel en die produksie van Vitamien D. Oormatige blootstelling aan die son kan egter tot velkanker en voortydige velveroudering lei. Oormatige UV penetreer tot diep binne ons vel en breek die kollageenweefsel af wat lei tot die vorming van lyne en plooie en daardie afgesakte voorkoms.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }’n Breë-spektrum sonskerm is ’n moet!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.