Foto: Engin Akyurt vir Unsplash
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Wat is uitbranding?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Uitbranding is die gevolg van erge langtermyn stres en kom veral voor onder mense in ‘helping/caring professions’ soos dokters, verpleegsters en maatskaplike werkers. Deesdae beïnvloed dit egter ook al meer ander ambisieuse, beroepsgerigte mense.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Hoe om uitbranding te voorkom
Die simptome van uitbranding
*Ander simptome sluit in: slapeloosheid, vergeetagtigheid, verswakking van die immuunsisteem, eetlusverlies en angstigheid.
Waak teen uitbranding
Uitbranding is ’n proses en mense moet leer om die tekens daarvan betyds raak te sien. Indien simptome opgemerk word, moet dit so gou as moontlik behandel word. Indien uitbranding nie hanteer word nie, mag dit in ’n kliniese depressie oorgaan. Die groot probleem met uitbranding is dat dit gewoonlik diegene tref wat dink hulle kan alles doen, mense wat passievol is oor hul werk en altyd ’n bietjie langer werk en meer doen – hulle sien gewoonlik nie die simptome aankom nie.
Wie om te skakel as jy uitgebrand is
Lees ook: Ly jy aan indringersindroom?
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.