Maak jou eie Tzatziki
Ingredients
- 1 komkommer, gerasper, strooi sout oor en druk al die water uit
- 500 ml (2 k) dubbelroom ongegeurde Griekse jogurt
- 1 knoffelhuisie, fyn gekap
- gerasperde skil van een suurlemoen
- sout en gemaalde swartpeper
- ’n hand vol vinkelblare, fyn gekap
- ’n hand vol kruisementblare
Instructions
Meng al die bestanddele in ’n middelslagmengbak en bedien by jou Griekse onthaal.
Rooi Rose
Lees Meer
Geurige lamstjops oor die kole
04/03/2024
Ostrich Burgers with Tzatziki
08/01/2016