Die breinkind van Jacquie Myburgh Chemaly enLeigh Ord, samel geld in vir hierdie projek wat na twee geletterheidsprojekte gaan, The Shine Centre en The Click Foundation. En dit gaan my nie eers ‘n arm of ‘n (vintage) been kos nie. Die beginprys is R100 en wissel natuurlik na gelang van die handelsmerk en kondisie van die item. Daar gaan ook heerlike peuselhappies en sjampanje aangebied word om nog meer klas aan die geleentheid te verleen. Ek sou persoonlik gegaan het al was daar net begrafnisbroodjies, maar die sjampanje wink tog vir my.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Vir meer inligting oor die geleentheid kan Vintage, With Love se facebook-blad besoek word of julle kan vir my ‘n vonkpos stuur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?
Genoeg vir 6. Bestanddele 15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…
Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.
Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…
Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…
Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.