Tussen Ons Seisoen 3 Episode 6: Só ondersteun jy iemand wat skei met Ds. Braam Klopper deur Mariette Snyman
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Onthou, al ons podsendings is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Tussen Ons Seisoen 3 Episode 6: Só ondersteun jy iemand wat skei met Ds. Braam Klopper
Om iemand wat besig is om te skei te ondersteun is allermins eenvoudig. Wanneer help jy régtig, en wanneer vererger jy dalk die situasie sonder dat jy dit besef? Hier is sinvolle riglyne oor hulp op emosionele en praktiese gebied, en ‘n vars Bybelse perspektief op egskeiding.
Ds. Braam Klopper van Kempton Park is ‘n predikant en pastorale terapeut wat in rou spesialiseer.
Kontakdetails:
[email protected]
Inligting oor Braam se publikasies en gesprek-CD’s by http://www.braamklopper.co.za/
Leeg: God se troos na swangerskap of miskraam – gaan na https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780796320087