Tussen Ons Seisoen 3 Episode 5: Hoe help ek my vriendin wat ’n miskraam of stilgeboorte gehad met? Met Ds Braam Kloppers deur Mariette Snyman
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Onthou, al ons podsendings is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Tussen Ons Seisoen 3 Episode 5: Hoe help ek my vriendin wat ’n miskraam of stilgeboorte gehad met? Met Ds Braam Kloppers
‘n Miskraam of stilgeboorte tref ouers in die hart. Wanneer hulle vra hoekom dit met hulle gebeur het, sê mense dikwels hulle kan mos maar “weer probeer”. Ds. Braam Klopper praat oor die omvang van so ‘n verlies, en hoe ons ouers kan ondersteun – selfs jare later.
Ds. Braam Klopper van Kempton Park is ‘n predikant en pastorale terapeut wat in rou spesialiseer.
Kontakdetails:
[email protected]
Inligting oor Braam se publikasies en gesprek-CD’s by http://www.braamklopper.co.za/
Leeg: God se troos na swangerskap of miskraam – gaan na https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780796320087