Tussen Ons Seisoen 3 Episode 4: Hoe help ek my man as iemand na aan hom sterf? deur Mariette Snyman
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Tussen Ons Seisoen 3 Episode 4: Hoe help ek my man as iemand na aan hom sterf?
Dikwels kruip ‘n man in sy dop wanneer iemand na aan hom sterf, of lyk dit of hy eenvoudig met sy lewe voortgaan. Wat moet ek weet om my lewensmaat, pa of broer onder sulke omstandighede by te staan?
Ds. Braam Klopper van Kempton Park is ‘n predikant en pastorale terapeut wat in rou spesialiseer.
Kontakdetails:
[email protected]
Inligting oor Braam se publikasies en gesprek-CD’s by http://www.braamklopper.co.za/
Leeg: God se troos na swangerskap of miskraam – gaan na https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780796320087