Tussen Ons Seisoen 3 Episode 3: Wat doen ek as my tienerseun gaan pa word? met Erna Rheeder deur Mariette Snyman
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Tussen Ons Seisoen 3 Episode 3: Wat doen ek as my tienerseun gaan pa word? met Erna Rheeder
Dis vir ouers ontsettend moeilik wanneer hul jong seun pa gaan word. Erna Rheeder, koördineerder by SAVF FAMNET, SAVF Fathers’ Network en SA Male Mentorship Network, praat oor hoe om dit ten beste te hanteer. Erna is ‘n maatskaplike werker van Pretoria.
Lees hier om meer oor Erna uit te vind.
Kontakbesonderhede:
[email protected]
Facebook: SAVF FAMNET
http://famnet.co.za/
http://famnet.co.za/programmes/fathers-network/
www.amato.co.za (voorheen ABBA)
https://m2m.org/
http://justdadit.co.za/
https://theparentcentre.org.za/