Tussen Ons Seisoen 3 Episode 2: Wat doen ek as my tienerdogter swanger raak? met Erna Rheeder

Tussen Ons Seisoen 3 Episode 2: Wat doen ek as my tienerdogter swanger raak? met Erna Rheeder deur Mariette Snyman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Mariette Snyman is ʼn bekroonde spesialis-joernalis by rooi rose.
Erna Rheeder van SAVF FAMNET

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie.  Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:

Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Tussen Ons Seisoen 3 Episode 2: Wat doen ek as my tienerdogter swanger raak? met Erna Rheeder

Die ma wat hoor haar tienerdogter is swanger, moet die skok hanteer en boonop nie net haar dogter bystaan nie, maar ook haar eie balans behou.

Erna Rheeder, koördineerder by SAVF FAMNET, SAVF Fathers’ Network en SA Male Mentorship Network, gee opbouende raad. Erna is ‘n maatskaplike werker van Pretoria.

Kontakbesonderhede:
erheeder@savf.co.za
Facebook: SAVF FAMNET
http://famnet.co.za/
http://famnet.co.za/programmes/fathers-network/
www.amato.co.za (voorheen ABBA)
https://m2m.org/
http://justdadit.co.za/
https://theparentcentre.org.za/

Loer hier om te sien watter ander heerlike reekse hierdie week begin.

Het jy geweet? Daar is baie nuwe dinge om na te luister in Seisoen 3 van rrRADIO!

Loer hier

Maandae: Ons diere & hul giere

Hoekom trek my papegaai sy vere uit? Wat beteken dit as my kat só maak? En wanneer moet ek bekommerd wees oor my hond se streke?

In ons nuwe troeteldierreeks gesels Ilse Salzwedel met verskeie veeartse en troeteldierkenners oor belangrike onderwerpe waaroor troeteldiereienaars dikwels wonder.

Wanneer: Elke tweede Maandag, vanaf 09h00. Die eerste episode word op 2 Maart uitgesaai.

Seisoen 3 van rrRADIO is hier en jy gaan verlief wees op ons nuwe reekse

Woensdae: Tee & Taai Toffies

In hierdie gewilde reeks gesels Ilse Salzwedel met ’n klomp nuwe, interessante glansmense en bekendes en saam probeer hulle om luisteraars se verhoudingsprobleme op los.

Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor!

Wanneer: Elke tweede Woensdag vanaf 09h00. Die volgende episode word op 26 Februarie uitgesaai.

Seisoen 3 van rrRADIO is hier en jy gaan verlief wees op ons nuwe reekse

Luister solank na al ons vorige gesprekke

Donderdae: Lam in Wolfsklere

In die vervolgverhaal geskryf deur Bernette Bergenthuin, stel aktrise Elma Postma ons bekend aan Amie Kühn.

Amie se lewe is perfek – sy woon in die mooie Kaap, sy is mal oor haar werk as prokureur en sy gaan met die aantreklike Gerhard Vosloo uit.

Maar die perfekte prentjie stort in duie toe sy besef dat sy en Gerhard nie heeltemal dieselfde oor mekaar voel nie.

Sy vlug terug na haar tuisdorp, Bloemfontein, en die poppe begin dans.

Tussen haar overbearing ma, feministiese beste vriendin en die enigmatiese advokaat Caro Marx, weet sy nie aldag wie is lammers en wie is wolwe nie.

Wanneer: Elke Donderdag vanaf 09h00. Die eerste episode word op 27 Februarie uitgesaai.

Seisoen 3 van rrRADIO is hier en jy gaan verlief wees op ons nuwe reekse

Luister solank na ons vorige verhale, Botox, Barbies en Bietse:

En Dans met die rooi rok

Vrydae: Ka-Tjieng! Seisoen 2

Vroeg begin is half gewin vir jou kinders en hul geldsake.

Anet Schoeman praat in die eerste paar episodes met kenners oor alles wat jy jou kinders, tieners en jong volwassenes oor geld moet leer om hulle finansieel verantwoordelik en paraat te
maak.

Wanneer: Elke tweede Vrydag vanaf 09h00. Die eerste episode word op 6 Maart uitgesaai.

Seisoen 3 van rrRADIO is hier en jy gaan verlief wees op ons nuwe reekse

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geroosterde pampoenskywe met tiemie-en-parmesaan-granola

Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…

2 days Gelede

‘The Mommy Club: Van die Hoofstad’: Ontmoet die glansryke vroue van die splinternuwe werklikheidsreeks

Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…

2 days Gelede

Appel-peer-en-karamel-tert

Genoeg vir 8       Bestanddele   Tertdeeg 375 g koekmeel  2,5 ml (½…

2 days Gelede

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Klein vissies kelder een span en laat ’n ander span juig!

In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…

2 days Gelede

Suid-Afrika skitter by Louvre Abu Dhabi

Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi    …

3 days Gelede

Hoe om brandrissie-olie te maak

Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.