Tussen Ons Seisoen 3 Episode 12: Kan die Coronavirus-pandemie ons traumatiseer? met Marise Swart deur Mariette Snyman
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Onthou, al ons podsendings is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Tussen Ons Seisoen 3 Episode 12: Kan die Coronavirus-pandemie ons traumatiseer? met Marise Swart
Met Covid-19 en inperking voel dit of ons beheer oor ons lewe verloor het. Ons omstandighede wek ook diep vrese – vir alleenwees, die verlies van vryheid, en vir die dood. Dié gesprek help ons sin maak hiervan.
Marise Swart is ‘n kliniese sielkundige van Pretoria.
Kontakdetail
Tel. 012 362 6605 (kantoor) – tydens Covid-19: 076 5000 303
www.marise.co.za
Facebook: Marise Swart Clinical Psychologist
https://www.facebook.com/hatfieldpsychologists