Tussen Ons Seisoen 3 Episode 10: Kommunikasie en konflikhantering tydens “lockdown” met Anys Rossouw deur Mariette Snyman
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Tydens inperking het verhoudingsmaats minder vryheid, minder spasie, ‘n ander roetine en dalk ekstra verantwoordelikhede soos huistakies of kinders besig hou. Moenie dat dit jou verhouding skaad nie – hier is praktiese wenke vir goeie kommunikasie en konflikhantering.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Anys Rossouw is ‘n opvoedkundige sielkundige van Pretoria.
Kontakdetail: Anys Rossouw 012 460 7366
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Onthou, al ons podsendings is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Stof jou dansskoene af vir ’n spoggerige geleentheid! Binnelanders se geliefde paartjie, dr. Tertius Jonker…
Wors 1. Sit ’n groot rol boerewors in ’n knyprooster en braai oor matige kole…
Deur Kay Bissett Maak seker jy dek die basiese met die volgende ondersoeke: …
Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…
Beste, maklikste sjokoladekoek! Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke Bestanddele 500…
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Hierdie webwerf gebruik koekies.