Tussen Ons Seisoen 3, BONUS Episode 9: Raadop met jong kinders tydens “lockdown”? Hier is hulp met Anys Rossouw deur Mariette Snyman
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Onthou, al ons podsendings is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Tussen Ons Seisoen 3, BONUS Episode: Raadop met jong kinders tydens “lockdown”? Hier is hulp met Anys Rossouw
Maak die lewe vir jou én jou voorskoolse of laerskoolkind makliker met voorspelbaarheid, struktuur en oulike idees vir speel wat terselfdertyd kernvaardighede bevorder. Julle skep sommer ook goeie herinneringe!
Anys Rossouw is ‘n opvoedkundige sielkundige van Pretoria.
Kontakdetail
Anys Rossouw 012 460 7366
Lees ook: Pret aktiwiteite om kinders besig te hou
Laai dit af – gratis blokkiesraaisels, woordspeletjies en aktiwiteite vir jonk en oud!