Tussen Ons S2 E3: Só kan jy ’n gesonde selfbeeld kweek met dr. Ansie Gous

Tussen Ons S2 E3: Só kan jy ’n gesonde selfbeeld kweek met dr. Ansie Gous, aangebied deur Mariette Snyman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Dr. Ansie Gous is ’n sielkundige van Johannesburg
Mariette Snyman is ʼn bekroonde spesialis-joernalis by rooi rose.

LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie.  Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Meer oor Tussen Ons S2 E3: Só kan jy ’n gesonde selfbeeld kweek met dr. Ansie Gous

As jy bereid is om moeite te doen, kan jy jou selfbeeld verander – jy kan letterlik nuwe neuropaadjies skep sodat jy positiewer voel oor jouself. Dr Ansie Gous wys ons hoe!
Dr. Ansie Gous is ‘n kliniese sielkundige van Johannesburg: Tel 011 672 8055 en ansiegous@mweb.co.za

As jy gehou het van Tussen Ons S2 E3: Só kan jy ’n gesonde selfbeeld kweek met dr. Ansie Gous, luister gerus na die res van die Tussen Ons-reeks hier:

Meer oor Tussen Ons

Jy is mooi nes jy is! In Tussen Ons seisoen 2 gesels rooi rose-joernalis Mariette Snyman met kundiges en inspirerende vroue oor hoe jy gelukkiger kan voel in jou lyf – ongeag jou ouderdom, agtergrond of liggaamstipe. Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za

Luister gerus na ons vorige seisoen van Tussen Ons, waar ons oor gelukkige verhoudings en seksuele gesondheid gesels

Het jy geweet? As jy gehou het van Tussen Ons Seisoen 2 Episode 2: Die oorsake van ’n negatiewe selfbeeld met Dr. Ansie Gous …

Ons het nog heerlike podsendings waarna jy kan luister! Hier is wat voorlê en luister solank na die volgende:

Tee  & Taai Toffies

Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.

Botox, Barbies en Bietse

In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!

#rrWenk: Jy kan gerus met oorfone luister

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geroosterde pampoenskywe met tiemie-en-parmesaan-granola

Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…

1 day Gelede

‘The Mommy Club: Van die Hoofstad’: Ontmoet die glansryke vroue van die splinternuwe werklikheidsreeks

Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…

1 day Gelede

Appel-peer-en-karamel-tert

Genoeg vir 8       Bestanddele   Tertdeeg 375 g koekmeel  2,5 ml (½…

2 days Gelede

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Klein vissies kelder een span en laat ’n ander span juig!

In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…

2 days Gelede

Suid-Afrika skitter by Louvre Abu Dhabi

Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi    …

2 days Gelede

Hoe om brandrissie-olie te maak

Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.