Tussen Ons, Episode 8: Transgender kinders en volwassenes.
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Meer oor Episode 8, Seisoen 1 van Tussen Ons: Transgender kinders en volwassenes met Dr. Elna Rudolph
Mariette gesels met dr. Elna Rudolph oor trasngender kinders, volwassenes en hoe om jou geliefdes te ondersteun. Dr. Elna Rudolph is ‘n mediese dokter en seksuoloog van Johannesburg. www.DrElnaRudolph.com, www.MySexualHealth.co.za, www.MySexualHealthSHOP.co.za, 011 568 4844
Meer oor Tussen Ons
In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.
Nuwe episodes word elke Dinsdagoggend om 09h00 vrygestel.
Luister na ons vorige episodes van Tussen Ons:
Episode 3, Erektiele disfunksie
Episode 4: Depressie en jou sekslewe
Episode 6: Die oorsake van lae libido in mans