Tussen Ons: Episode 3, Seisoen 1: Erektiele disfunksie

Tussen Ons: Episode 3, Seisoen 1: Erektiele disfunksie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Mariette Snyman is ʼn bekroonde spesialis-joernalis by rooi rose.

Dr Jireh Serfontein, algemene praktisyn van Pretoria wat op seksuele gesondheid fokus.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie.  Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kredit: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.

Meer oor Tussen Ons

In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.

Nuwe episodes word elke Dinsdagoggend om 09h00 vrygestel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Meer oor Episode 3, Seisoen 1 van Tussen Ons

Mariette Snyman gesels met Dr. Jireh Serfontein oor erektiele disfunksie, die oorsake en oplossings. Let wel die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is.

Dr Jireh Serfontein, algemene praktisyn van Pretoria wat op seksuele gesondheid fokus: admin@mysexualhealth.co.za, 012 816 8240, www.drjirehserfontein.co.za

Lees ook: Moet jou man testosteroonaanvullings oorweeg?

Het jy geweet?

Ons het hierdie seisoen 3 podsendings waarna jy kan luister!

Buiten Tussen Ons, het ons die volgende podsendings:

Tee  & Taai Toffies

Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.

Botox, Barbies en Bietse

In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mia le Roux gesels oor haar pad na Mej. Heelal op ‘Waar daar ’n wil is’

Sy is nie net die eerste dowe vrou om as Mej. Suid-Afrika gekroon te word…

2 hours Gelede

Eet jou hart gesond: Hier’s hoe

Het jy geweet dat meer vroue jaarliks aan hartvatsiektes en beroertes sterf as mans? Gelukkig kan…

5 hours Gelede

Maklike maaskaas-sjokolademousse

Resep: 'Dairy Gives You Go'  Bestanddele   1 ½ koppie gladde medium-vet maaskaas – kamer…

6 hours Gelede

Vetplante vir beginners

Daar is baie maniere en wenke om vetplante te laat gedy. Hier is nege wenke…

1 day Gelede

Karlien van Jaarsveld op ‘Laataand by Rian’: “Ek sou dieselfde keuses maak”

As Karlien van Jaarsveld die horlosie kon terugdraai, sou sy dieselfde keuses gemaak het, want…

1 day Gelede

Amasi-platbrood

Resep:  'Dairy Gives You Go'    Bestanddele   2 koppies koekmeel ¾ koppie Amasi ¼…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.