kategorieë: Nuut & NouKos

Turkse Eiers

Resep: Rediscover Dairy

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vir die jogurtmengsel:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 1 koppie dubbelroomjogurt
  • 1 gerasperde knoffelhuisie
  • 1/2 teelepel (2,5 ml) gerookte paprika
  • 1/4 teelepel (1.25 ml) fyn swartpeper
  • 1/2 teelepel (2.5 ml) sout
  • 1/2 teelepel (2.5 ml) knoffelpoeier
  • 1/2 teelepel (2.5 ml) komynpoeier

Meng al die bestanddele saam. Smeer dit op ‘n bord as ‘n basis en bedek dan met geposjeerde eiers (2 per porsie).

Botter:

  • 50 g botter
  • 1 teelepel (5 ml) gerookte paprika
  • Sout en peper na smaak
  • 1/4 teelepel (1.25 ml) brandrissievlokkies

Plaas die bestanddele in ‘n klein potjie en laat die geure vir ‘n paar minute intrek. Gooi bo-oor die eiers. Bedien met pita brood.

Lees ook: Geurige tamatie-en-wors-gebak

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring
Tags: Turkse eiers

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

6 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

1 week Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

1 week Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

1 week Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 week Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.