kategorieë: Leef gesondGesondheid

Tuistoets vir TB

Evalueer jou en jou huismense gereeld en gaan dokter toe as een van julle hierdie simptome het

• Is altyd moeg

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

• Hoes al twee weke of langer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Hoes baie slym uit, dikwels met bloed

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Effens koorsig, en raak veral snags natgesweet van koors wakker

• Kortasem en het borskaspyn

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Min eetlus, maer en/of verloor gewig

Dalk ook

• ’n Teer, geswolle maag

• Seer gewrigte en rug

• Sukkel om swanger te raak

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

10 redes waarom jy die Desember-uitgawe van rooi rose móét lees!

  Suzette en Skye: Sielsmaats met die liefde saamgesnoer    Suzette van der Merwe…

7 hours Gelede

Van ‘slop’ tot ‘demure’: Hier’s die ses woorde wat meeding om Oxford se Woord van die Jaar

Vanjaar se kortlys, wat van dié jaar se gemoedstoestande en gesprekke opsom, is deur OUP…

8 hours Gelede

Hoe om beter met jou lewensmaat te kommunikeer

Goeie kommunikasie in ’n verhouding laat die liefde blom. Maar soms eindig verskille in ’n…

10 hours Gelede

Hoendergereg in romerige tamatiesous

Deur Rediscover Dairy   Voorbereidingstyd: 5 minute  Gaarmaaktyd: 20 minute  Bedien: 4 porsies  Porsiegrootte: 300…

10 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Riaan Grobler, ’n meester van musiek en stories

Riaan Grobler, ’n geliefde radio-omroeper by Pretoria FM asook bekende skrywer en sanger, bewys weer…

11 hours Gelede

Lamskenkel-en-waterblommetjie-bredie

Bestanddele   45 ml (3 e) olie 4 klein lamskenkels, die sening afgesny 2 wortels,…

12 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.