’n Plek soos Stodels of Cape Garden Centre is twee goeie plekke om raad te vra oor jou tuin-ekspedisie. Neem ’n paar foto’s van jou spasie en gaan wys dit vir ’n kenner. Hulle sal dan kan raad gee oor watter tipe plante jy kan plant en waarin. Onthou ook: al is jou kruiebakkies in die huis – vra voordat jy verkeerd koop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Cape Planters maak ’n verskeidenheid van houtbokse wat ideaal is vir ’n stoep. Jy hoef nie bekommerd te wees oor grond wat heeltyd gaan mors nie en jy kan besluit op jou eie ontwerp, hoogte en grootte. Besoek die webblad vir meer inligting of bel 073 196 3891.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ons hou van hierdie Le Creuset-bakkies waarin jy kruie in jou kombuis kan plant
Besluit wat jy wil plant. Mens kry deesdae baie oulike alternatiewe (en dit dien ook as geskenkies vir iemand wat hou van tuinmaak):
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.