• Kies jou patrone versigtig. Fyn kwiltwerk sal jou slanker laat vertoon alhoewel dit belangrik is om in ag te neem wáár dit op die baadjie voorkom. Indien jy meer van ’n peer-figuur het, sorg dat die kwiltwerk bo die middellyf aangetref word, en andersom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Aangesien die kwiltwerk van jou baadjie reeds aandag trek, is dit belangrik om die ander motiewe in jou uitrusting eenvoudig te hou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Vir ’n meer moeitelose benadering tot die pofbaadjie-tendens, is ons beste wenk om mode-items te kies wat subtiele kwiltwerk bevat, byvoorbeeld net die moue van ’n baadjie of selfs bykomstighede soos die ikoniese 2.55-skouersak van Chanel, wat steeds hoog heers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.