45 ml (3 e) Dukkah (’n speserymengsel van Noord-Afrika)
growwe sout
1 pynappel, geskil en inpapierdun skyfies gesny
1 groot lemoen, in segmente gesny
100 g (1 pakkie) kasjoeneute
gemengde slaaiblare
oorskiet gaar salm, gevlok
Voorverhit die oond tot 200 °C.
Instructions
Sny die pitabrode heeltemal oop sodat jy twee sirkels het. Sit dit op ’n bakplaat, verf met olyfolie en strooi Dukkah en sout oor. Bak tot goudbruin en bros.
Haal uit, laat afkoel en breek in stukke.
Meng al die bestanddele vir die slaai en sit voor met die geroosterde pitabrode.