Dié episode word egter eers vanaand (29 September) om 21:00 in Suid-Afrika gewys.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die nuwe instelling van The Daily Show is ’n eerste sedert 1999 toe Stewart aanbieder geword het. Hoewel die alombekende temamusiek aanbly, kan Suid-Afrikaanse kykers uitsien na ’n herontwerpte stel tesame met Noah se nuwerwetse grappe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }In die eerste episode gesels Noah onder meer oor die Pous, Sirië en die bedanking van die Amerikaanse presidensiële woordvoerder, John Boehner. Hy sluit die aand af met ’n onderhoud met bekende akteur, Kevin Hart.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ná sy debuut het Noah sy verblyfreg op die stel verdien hoewel sommige van sy grappe nie die mas opgekom het nie. Tog het hy ’n gemiddelde aand gehad en hoewel hy groot skoene het om te vul, is daar geen twyfel dat hy ’n sukses van dié geleentheid sal maak nie.
Kyk die episode vanaand op Comedy Central, DSTV-kanaal 122, om 21:00.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.