Dink daaraan as ’n modebykomstigheid. Kies een van goeie gehalte, in ’n vrolike kleur of met ’n interessante ontwerp of patroon. Sodoende sal jy nie net droog bly wanneer die weer mislik raak nie, maar jy sal in die kol wees soos Kate Middleton en Taylor Swift.
Ons het ook raakgesien dat sambreel-foto’s (#umbrellas), ’n groot trend is op Instagram.