Die jaar is al amper weer op sy einde en die Transoranje Kersmark lê om die draai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dié Kersmark wat vanjaar vir die 20ste jaar aangebied word is die Transoranje Skool vir Dowes se grootste fondsinsameling om aan al die spesiale behoeftes van hul leerders met Doofheid te kan voorsien. Transoranje Skool maak voorsiening vir die onderrig en opvoeding van ongeveer 200 leerders met Doofheid vanaf die ouderdom van 3 jaar oud tot skoolverlating.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wanneer: 25 Nov – 4 Des 2016
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Waar: Transoranje Skoolterrein, Pretoria
Tyd: Daagliks vanaf 09:00
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Vir meer inligting, skakel 012-3866072 of besoek die Transoranje-webtuiste
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.