Dag 4 neem ons tot op Swellendam deur die Grootvadersbosch met ‘n lieflike single track. Die eerste 65 km is heerlik met die mooiste uitsigte en bospaadjies. Toe raak dit ‘n riller…
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }42 °C en nie ‘n boom in sig nie. Toe ek op 75 km kom, besluit die organiseerders om die wedren vir veiligheidsredes te stop en almal wat nog ry op te laai en Swellendam toe te neem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit was dus ‘n korter dag as beplan, maar een wat ek baie geniet het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }STAGE 4
“Milk & Honey”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }10 Februarie 2015
Riversdal – Swellendam
Afstand: 113 km | Klim: 1 929 m
Kenmerkende klimme: Milk&Honey | Grootvadersbosch Concervancy
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.