‘n Dag wat ons almal ‘n bietjie uitoorlê het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Na gister se moordende Gamkaberg het ons dag 3 lig geskat. Agterna het almal met nuwe respek oor Rooiberg en Kanga gepraat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Moordend warm met ‘n wind wat ons die laaste 26 km na Riversdal stil gewaai het. Die soort wind wat jou dwing om teen ‘n afdraand te trap. Boonop was ons bene moeg na dag 2 en dus was die reserwes maar laag. 123 km later is ons eindelik op Riversdal.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Voorwaar my hardste dag.
STAGE 3
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Kanga”
9 Februarie 2015
Calitzdorp Spa – Riversdal
Afstand: 121 km | Klim: 2 145 m
Groot klimme: Rooiberg Pas | KangaKrusher | Garcia Pas
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.