Tracey Lange op ’n drafstap Foto: Leana Clunies-Ross
Tracey Lange is verloof!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
TV-aanbieder en radio-omroeper Tracey Lange het pas op sosiale media gedeel dat sy en Avukile Mabombo verloof is. Sy noem in die plasings dat dit al ’n tydjie lank hul geheim was, maar dat hulle dit nou graag deel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Loer hier om die storie van hul verlowing te hoor!
Veels geluk liewe Tracey en Avukile!
Tracey en Avukile gaan al vir omtrent 5 jaar uit en saam rits hulle regoor die wêreld. Loer hier na ’n paar foto’s:
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.