McCrum is tans ’n mede-redakteur van die Observer nadat hy sowat 20 jaar redakteur van die uitgewers, Faber & Faber, was. Hy is ook ’n mede-skrywer van The Story of English (1986) en het altesaam ses romans en twee kinderboeke onder sy naam gepubliseer. Hy is ook ’n gereelde bydraer tot die Guardian sedert 1990.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hier is sy Top 10
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Loer gerus na die res van sy lys hier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die rooi rose-span deel ook graag hul gunstelingboeke:
Martie Pansegrouw, redakteur:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ek het Ken Follett se Trilogy-reeks baie geniet, die derde een The edge of Eternity lê en wag.
Kamphoer van Francois Smith lê al ’n rukkie vir my en wag, ek sien baie daarna uit.
‘n Boek op my wenslysie is A bullet in the back: The 1914 Afrikaner Rebellion van Nigel Fox.
Ek hou baie daarvan om kookboeke te lees, net vir die lekker, dus sien ek uit na Geheime van ‘n Franse kookklas van Marlene van de Westhuizen
Boeke wat ek soms weer oorlees is Diana Gabaldon se Outlander-reeks, ek geniet elkeen weer van vooraf … so ook enigiets van Mary Stewart.
Hannelie Diedericks, adjunk-redakteur:
– Relic (1995)
– Reliquary (1997)
– The Cabinet of Curiosities (2002)
– Still Life with Crows (2003)
– “Diogenes Trilogy”:
o Brimstone (2004)
o Dance of Death (2005)
o The Book of the Dead (2006)
– The Wheel of Darkness (2007)
– Cemetery Dance (2009)
– “Helen Trilogy”:
o Fever Dream (2010)
o Cold Vengeance (2011)
o Two Graves (2012)
– White Fire (2013)[18]
– Blue Labyrinth (2014)
My gunsteling Kindle-boeke:
– The Bone Clocks, David Mitchell
– The Silkworm, Robert Galbraith
– Life after life, Kate Atkinson
– The signature of all things, Elizabeth Gilbert
Susra Matthee, moderedakteur:
– Gone Girl deur Gillian Flynn
– Divergent (trilogy) deur Veronica Roth
Mariette Snyman, senior spesialisjoernalis:
– The Fountainhead deur Ayn Rand
– Maanschijnbaai-trilogie van Chanette Paul
Karyn Harrison, ontwerp & uitleg:
– The God of Small Things deur Urundhati Roy
– Mother Tongue deur Bill Bryson
Elmarie Otto, teksredakteur:
– Boek van Toeval en Toeverlaat deur Ingrid Winterbach
– Klimtol deur Etienne van Heerden
– Kaar deur Marlene van Niekerk
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Hierdie webwerf gebruik koekies.