kategorieë: FiksheidGesondheid

Toets jou liggaam

Die sleutel tot ’n suksesvolle oefenroetine en ’n gesonde liggaam lê by die verstaan van jou lyf se behoeftes. Die gesondheidsklub, Planet Fitness, se InBody Assessment is een van die eerste toetse in die land wat jou help om jou liggaam te verstaan. Dié toets speel ’n groot rol in jou oefenprogram.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Dit werk so

Die Inbody-toets bied ’n omvattende uiteensetting van jou liggaam. Dit toets jou water-persentasie, liggaamsvet, spierdigtheid en gewig. Al hierdie aspekte is belangrik vir jou gesondheid en dit is nodig dat jy weet wat jou telling is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die toets is geskik vir almal, behalwe vir diegene wat ’n pasaangeër of elektriese inplanting het. Vroue wat menstrueer word ook streng aanbeveel om nie die masjien te gebruik nie. Jy mag nie eet of drink voor jy die toets ondergaan nie, jy moet ook nie oefen, ’n warm stort neem of ’n sauna gebruik nie – dit alles twee ure voor die tyd.

Die toets sal vir jou ’n baie duidelike aanduiding gee van waarop jy moet fokus, of jy gewig moet verloor of spiermasma optel, plus die instrukteur wat jou met die toets help, sal vir jou raad gee oor wat die beste soort oefening vir jou is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vir meer inligting oor Planet Fitness, skakel 0861 496 463.

Besoek www.planetfitness.co.za vir meer besonderhede of volg Planet Fitness op sosiale media:

Twitter.com/PlanetFitnessZA
Facebook.com/ThePlanetFitness
Instagram.com/planetfitnessza

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

3 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

3 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

3 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.