kategorieë: WenkeSkoonheid

Tinarie van Wyk Loots deel haar skoonheidsgeheime

Tinarie van Wyk Loots deel haar skoonheidsgeheime deur Suzanne Kotzé. Video: Corné Greeff. Hooffoto: Kristina Stojiljkovic

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Tinarie van Wyk Loots deel haar skoonheidsgeheime

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Tinarie se tandepastaresep

Pas dit aan soos dit jou pas. Dit voel vreemd aan die begin en dit neem ’n rukkie om daaraan gewoond te word.

  • 5 e kalsiumpoeier
  • 3 e Xylitol (nie noodsaaklik nie, maar voorkom dat dit bitter smaak; jy kan dit ook deur Stevia vervang)
  • 4 e klapperolie, by kamertemperatuur
  • 1 e koeksoda (opsioneel)
  • 2 e bentonietklei, of jy kan nog kalsiumpoeier byvoeg
  • 3 e gedistilleerde water, of meer as jy dit dunner verkies
  • 30 druppels van jou gunsteling- essensiële olie, soos peperment, kaneel, teeboom of suurlemoen
  • Opsioneel: 20 druppels Echinacea (kruiepoeier, beskikbaar by gesondheidswinkels)
  • 20-24 druppels spoorminerale
  1. Meng alles, behalwe die klei, goed saam in ‘n klein voedselverwerker. As dit glad is, meng die klei met ’n plastieklepel by (bentonietklei moenie met metaal in aanraking kom nie).
  2. As jy nie ’n voedselverwerker het nie, kan jy ook ’n klitser of vurk gebruik. Moenie ’n menger soos Magic Bullet gebruik nie, dit skep te veel druk.
  3. Hou dit in ’n klein flessie of ’n drukbare BPA-vrye buisie.
  4. Die tandepasta is dikker as dit koud is en meer vloeibaar as dit warm is (vanweë die klapperolie), maar dit behoort maklik te druk by gewone kamertemperatuur. As dit te loperig of dik is, voeg meer water (dunner) of kalsium (dikker) by. Gebruik soos gewone tandepasta.

Haar gunstelingprodukte:

Kry dit hier:

Lulu & Marula luluandmarula.co.za

Kom kuier saam agter die skerms by ons voorbladfotosessie saam met Tinarie by haar huis!

Vir nog videos soos Tinarie van Wyk Loots deel haar skoonheidsgeheime:

Rolanda Marais deel haar skoonheidswenke

Amalia Uys deel haar beste skoonheidsraad

Diaan Lawrenson vertel ons oor pienk hare en haar beste skoonheidsraad

Erica Wessels verklaap haar skoonheidsgeheime

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Kreatiewe verskille kelder een van die spanne

Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…

12 hours Gelede

Pampoenbredie

Genoeg vir 4 Bestanddele   15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…

22 hours Gelede

Voltooi jou kuier in Kaapstad met ’n ete by Marble Cape Town

Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…

2 days Gelede

Darren Scott op ‘Laataand by Rian’: “As ek nie kan praat nie, kan ek nie werk nie”

Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…

2 days Gelede

Lees saam met jou kind op Wêreld Boekedag

Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…

2 days Gelede

Kleur in met strooikussings

Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.