Erik Holm (bekend vir sy rol as Rian Malherbe in die kykNET-sepie Binnelanders), en sy meisie, die aktrise Tinarie van Wyk-Loots, is verloof.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Tinarie, wat onder andere in die reeks Vallei van Sluiers te sien was, het saam met Erik in die teaterstuk Dogma verskyn waar dié verloofdes die rol van ’n verliefde paartjie gespeel het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Erik het na agt jaar op die Binnelanders-stel sy mede-akteurs gegroet om by Tinarie in die Kaap aan te sluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Erik en Tinarie was ook vroeër in 2016 op die voorblad van Taalgenoot te sien in ’n sensuele foto. Erik verklap in dié onderhoud hoe lief hy vir Tinarie is.
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Lewer sowat 9 kranse Bestanddele 100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…
Hierdie webwerf gebruik koekies.