Thulisa Keyi by die Mej. Wêreld-skoonheidskompetisie inligting en foto’s verskaf. Verwerk deur Cornelia Postma.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Jy kan die Mejuffrou Wêreld-skoonheidskompetisie regstreeks volg!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Suid Afrika se skoonheidskoningin, Thulisa Keyi, is tans een van die gunstelinge by die Mejuffrou Wêreld-kompetisie wat in Sanya, China, plaasvind.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die 26-jarige Thulisa, wat van Mdantsane buite Oos-Londen af kom, ding mee teen 119 ander internasionale deelnemers. In die opbou tot die finaal, het Thulisa die Mejuffrou Wêreld-ontwerper-toekenning gewen, en is nou in die topvyf vir die Mejuffrou Wêreld-topmodel.
Datum: 8 Desember, vanaf 13:00 tot 17:00.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kanaal: SABC 3 of DStv Kanaal 193
Lees ook: Rolene Strauss wil inspireer met haar lewenslesse
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.