Die opvolg van die verbysterende Shantaram is uiteindelik hier. Shantaram het miljoene lesers voorgestel aan onvergeetlike karakters deur Lin, ’n Australiese voortvlugtige wat as ’n paspoortvervalser vir ’n tak van die Bombaaise Mafia gewerk het. In die opvolgboek moet Lin sy pad oopveg in Bombaai, wat nou deur ’n ander generasie Mafiabase bestuur word, en wat met ’n ander stel reëls speel.
Steeds geskryf in die mooiste van mooi taal, en die storielyn eweneens vervleg en verstommend.
rooi rose R319,50