kategorieë: KosMaklik en vinnig

Thaise visgebak

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • 4 stokvisfilette, sonder vel
  • 30 ml (2 e) Thai-groenkerrie-pasta
  • 180 ml (3/4 k) koeskoes
  • 2 sitroengrasstingels (lemon grass), in die lengte middeldeur gesny
  • 50 g kasjoeneute, liggies gerooster
  • 30 ml (2 e) sesamsaad
  • 250 g ertjies
  • 250 g fyn groenboontjies
  • 250 g mangetout
  • 250 g broccolini
  • 1 middelslag-baksakkie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Sous

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 3 knoffelhuisies, fyn gekap
  • 5 cm gemmer, gerasper
  • 1 groen brandrissie, fyn gekap
  • 15 ml (1 e) sojasous
  • 5 ml (1 t) sesamolie
  • 5 ml (1 t) vissous
  • 5 ml (1 t) heuning
  • 15 ml (1 e) lemmetjiesap
  • 250 ml (1 k) klapperroom

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Voorverhit die oond tot 200 °C.

  1. Vryf die groenkerriepasta oor die vis en geur met sout.
  2. Sit die baksakkie in ’n oondpan, gooi die koeskoes daarin en sit die vis op die koeskoes. Voeg die sitroengras by.
  3. Meng die sousbestanddele in ’n bakkie en gooi oor die vis en koeskoes.
  4. Strooi die sesamsaad en neute en groente oor die vis.
  5. Geur met sout en knoop die sakkie toe. Bak vir 15 min.
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.