Thaise forelslaai
Ingredients
- Thai-slaaisous
- 60 ml (¼ k) olie
- 30 ml (2 e) sojasous
- 30 ml (2 e) gekoopte Sweet Chilli-sous
- 15 ml (1 e) sesamsaad, liggies gerooster
- Klappermelkslaaisous
- 180 ml klapperroom
- 5 ml (1 t) elk gekapte knoffel, brandrissie en gemmer
- 15 ml (1 e) lemmetjiesap
- 1 gerookte forel
- 30 ml (2 e) olie
- sout en gemaalde swartpeper
- Slaai-bestanddele
- 100 g mange tout en ½ baba-groenkool, dun gesny
- 2 appels, in dun skyfies gesny
- 3 pakchoi, middeldeur gesny en geblansjeer
- 2-3 jong murgpampoentjies, in linte gesny en geblansjeer
- 100 g edamame-sojabone, geblansjeer
- 4 radyse en 2 vinkelknolle, in dun skyfies gesny
- ’n hand vol kruisement en koljander
- 60 ml (¼ k) elk spruite, grondbone en vars klapper skaafsels
- English Recipe
- Thai dressing
- 60 ml (¼ cup) oil
- 30 ml (2 tbsp) soy sauce
- 30 ml (2 tbsp) bought Sweet Chilli Sauce
- 15 ml (1 tbsp) sesame seeds, lightly toasted
- Coconut milk dressing
- 180ml coconut cream
- 5 ml (1 teaspoon) each chopped garlic, chilli and ginger
- 15 ml (1 tbsp) lime juice
- 1 smoked trout
- 30 ml (2 tbsp) oil
- salt and ground black pepper
- Salad ingredients
- 100g mange tout and ½ baby green cabbage, thinly sliced
- 2 apples, thinly sliced
- 3 pakchoi, halved and blanched
- 2-3 courgettes, cut into ribbons and blanched
- 100g edamame soy beans, blanched
- 4 radishes and 2 fennel bulbs, thinly sliced
- A handful of mint and coriander
- 60 ml (¼ cup) each sprouts, peanuts and fresh coconut shavings
Instructions
1 Meng al die bestanddele vir die Thai-slaaisous en hou eenkant.
2 Verhit die klapperroom, knoffel, brandrissie en gemmer in ’n pannetjievir 4-5 min. of tot dit sterk kook. Roer dielemmetjie sap by. Hou eenkant.
3 Verhit die olie in ’n pan en sit die forel velkant na onder in die warm olie.
4 Geur met sout en peper en braai vir 4-5 min. of tot die vel bros is. Sit ’n deksel op en verminder die hitte.
5 Braai vir nog 3-4 min. of tot die vis ligpienk is. Haal die pan af.
6 Meng die Thai-slaaisous deur die res van die slaaibestanddele.
7 Pak die vis op ’n dienbord en stapel die slaai groente bo-op. Sit voor met die klapperroomsous.
English recipe
Thai trout salad
1 Mix all the ingredients for the Thai dressing and set aside.
2 Heat the coconut cream, garlic, chilli and ginger in a pan for 4-5 min. Stir in the lime juice. Set aside.
3 Heat the oil in a pan and put the trout skin side down in the hot oil.
4 Season with salt and pepper and fry for 4-5 minutes or until the skin is crisp. Put a lid and reduce the heat.
5 Cook for another 3-4 minutes or until the fish is light pink. Remove from the pan.
6 Mix the Thai dressing with the rest of the salad ingredients.
7 Place the fish on a serving platter and pile the vegetables on top. Serve with coconut milk sauce.