www.oldschoolsatchel.co.za
• Bepaal jou behoeftes. Kyk na die skool se verskafferslys (indien hulle een verskaf). Sekere skole is baie spesifiek oor die tipe skoolsak wat by die uniforms pas. Bepaal ook of ’n skootrekenaar gebruik gaan word. Al hierdie faktore bepaal die tipe en die grootte sak wat jy moet aanskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Maak seker of rugsakke toegelaat word in die skool. Daar is ook dikwels spesifieke reëls oor die styl en die kleur van die skoolsak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Hou rugprobleme ingedagte. Sakke wat oor die een skouer gedra word, kan later probleme veroorsaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Indien skootrekenaars gebruik word, maak seker dat die ingeboude afskorting in die skoolsak groot genoeg is vir die spesifieke skootrekenaar of tablet.
• Kry ’n sak wat ingerig is om al jou toebehore netjies in te verpak. Soek ’n sak met genoeg sakkies, afskortings en kompartemente om by al jou kind se behoeftes te pas. Maak seker daar is ’n houer vir ’n waterbottel. Dieselfde geld vir ’n kosblik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Kies ’n duursame sak. Dit sal meer kos, maar nie kort-kort vervang hoef te word nie.
www.oldschoolsatchel.co.za
www.crazystore.co.za
www.cna.co.za
www.takealot.com
www.waltons.co.za
www.superbalist.co.za
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.