Tempoeragroente met soetrissiebrandsous deur Vickie de Beer, bygestaan deur Gillionelle Kaba. Foto: Lee Schwagele, CRPhotographic
Soetbrandrissiesous 1 Verhit al die bestanddele oor lae hitte in ’n middelslagkastrol. Roer die mengsel tot die suiker opgelos is. Verhoog die hitte en kook die mengsel vir 5-10 min. Laat die sous afkoel en hou eenkant tot benodig. Tempoera 1 Meng al die droë bestanddele in ’n mengbak en maak ’n holte in die meel. Klits die eiergeel saam met die soda-water en voeg in die holte by die droë bestanddele. Klits alles saam en maak seker daar is nie klonte nie. 2 Verhit die olie tot 180 ˚C in ’n groot kastrol. Doop die groente in die beslag en diepbraai vir 5 min. of totdat die groente bros voorkom. Sit met die soetrissiedoopsous voor.Tempoeragroente met soetrissiebrandsous
Ingredients
Instructions