’n Ystertekort is ernstig genoeg dat jy daarmee dokter toe moet gaan. Maar mens wil ook nie oorkom as iemand vol ipekonders nie. Dus wil jy eers dokter toe gaan as jy ’n sterk vermoede het dat jy regtig lae ystervlakke het. Gelukkig kan jy die tekens vir elkeen self tuis evalueer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• Jy is altyd koulik
• Jy het nie krag het nie: jou spiere raak gou moeg en jy kan nie deurdruk nie
• Jy het ’n vinnige hartklop
• Jy kry seertjies in jou mondhoeke en jou tong is teer
• Jy proe nie goed nie
• Jy het rustelose bene-sindroom
• Jou onderste ooglid is aan die binnekant baie bleek
• As jy op jou vingernaels druk raak hulle wit en bly hulle lank wit voor hulle pienk raak. By mense met genoeg yster keer die pienk kleur binne ’n sekonde terug.
Is jy moeg weens jou lae yster of jou lae vitamien B?
Hoekom jy nie self ysteraanvulling moet doen nie
Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!
Tekens van lae vitamien B12-vlakke
Watter kosse is ryk bronne van yster?
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.