Teken in vir ons weeklikse nuusbrief vir eksklusiewe kompetisies en die jongste nuus oor mode, skoonheid, dekor, bekendes en die lekkerste resepte.
Hierdie week kan jy een van drie Glampalm-haarstrykers ter waarde van R2 300 elk WEN!
Besoek Glampalm Hair SA se webblad hier
Terme & voorwaardes
• Die Glampalm-wegge is geldig vanaf 10-24 Desember 2014.
• Daar is ’n beperking van 5 inskrywings per leser – een per dag.
• Wenners sal deur Caxton-tydskrifte gekies word en teen Maandag, 12 Januarie 2015 in kennis gestel word.
• Die beslissing van die beoordelaars is finaal en geen briefwisseling sal gevoer word nie.
• Wenners word gediskwalifiseer indien hulle nie in staat is om alle inligting wat versoek word, te verskaf nie – insluitende ’n D-nommer.
• Inskryfinligting sal nie met enige derde party gedeel word sonder die deelnemer se toestemming vooraf nie.
• Die kompetisie is slegs oop vir lesers in Suid-Afrika.
• Werknemers van Caxton-tydskrifte en hul gesinne asook die betrokke maatskappye of hul advertensie- en skakelagentskappe mag nie deelneem nie.
• Die prys(e) word gerig aan die eerste naam/name wat na die sluitdatum op ewekansige wyse gekies word.
• Caxton-tydskrifte behou hom die reg voor om die name en/of foto’s van die wenners te publiseer.
• Pryse mag nie omgeruil of vir kontant geruil word nie en is nie oordraagbaar nie.
• Onopgeëiste pryse sal nie aangestuur word nie. Caxton-tydskrifte behou hom die reg voor om alle onopgeëiste pryse te herversprei.
• Algemene terme & voorwaardes hier.